Mountain Bike Information

Hiermee nooi ons alle leerders uit om deel te word van die Hoërskool Stellenberg Bergfietsryspan.

Mountain Biking has quickly become one of the most popular sports in the country and Durbanville and surrounding areas are popular for their amazing MTB trails.  Therefore mountain biking is available to all learners as an unofficial school sport which means the sport will be organised by willing parents and teachers.  There are regular team rides and skills coaching can be arranged by a private coach.  Transport to and from races will be the responsibility of the parents.

SPUR HOëRSKOOL BERGFIETSLIGA

Die grootste kompetisie, waar leerders individueel en vir hul skool kan kompeteer, is die Spur Hoërskool Bergfietsliga.  Elke fietsryer in die Stellenberg Bergfietsspan sal die skool in die kompetisie verteenwoordig.  Elke deelnemer verwerf punte vir sy/haar skool en het ook die potensiaal om as individu verder in die liga uit te styg.  Paramedici is by elke wedren teenwoordig waar streng veiligheidsmaatreëls geld.

Important dates

  • 25 April 2020 - Bloemendal (Durbanville)
  • 16 May 2020 - Parel Vallei High School (Somerset West)
  • 25 July 2020 - Montana High School (Worcester)
  • 15 August 2020 - Paul Roos Gymnasium (Stellenbosch)
  • 25 - 26 September 2020 - NATIONALS (for riders who qualify)

Spur league categories are as follow

  • Sub Junior boys & girls, 14 years old
  • Youth Men A & Youth Women A, 15 years old
  • Youth Men B & Youth Women B, 16 years old
  • Junior Men & Women, 17 – 18 years old

As each and every rider's participation will earn points in the Spur League we would like to enter as many riders as possible into the competition to represent Stellenberg High School.  We have female riders on our team as well.

BERGFIETS KOMPETISIES

Enige verdere inligting oor Bergfiets kompetisies wat aangebied word, sal via e-pos, WhatsApp en Facebook deurgegee word. 

DOEN DIE VOLGENDE OM DEEL TE WORD VAN DIE SPAN:

  • Epos jou naam, ouderdom, selfoonnommer en enige navrae na This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.
  • Jy sal genooi word om deel te word van die WhatsApp-groep - “Stellenberg MTB Team”.  Die WhatsApp-groep sal gebruik word om aktiwiteite te koördineer.
  • Stellenberg fietsryhemde - navrae by This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it. of via WhatsApp-groep.
  • Sluit aan by Tygerberg MTB-klub. Hierdeur kry jy toegang tot al die bergfietsroetes in die omgewing insluitend Bloemendal en Meerendal.  Meeste van die oefeningsessies sal by Bloemendal geskied.  Fietsryers wat die roetes gebruik en nie klublede is nie, moet elke keer wat hulle ry ‘n toegangsfooi betaal (‘n jaarlikse lidmaatskap is dus baie goedkoper).  Vir meer inligting besoek https://www.tygerbergmtb.co.za/
Contact: Vicky Smith
This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.
 

Sosiale Media:
Facebook: Stellenberg MTB 🚴‍♂️
Instagram:  stellenberg_mtb  

MTB 2

MTB3

  

Jacques Badenhorst WP marathon

Jacques Badenhorst verwerf WP-kleure

 MTB 1

 

Vir Gebruikers

Log in

Login to your account

Username *
Password *
Remember Me
Top