Contact: Mrs Telanie de Klerk
Tel 021 919 1029
e-mail: This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

 

Atletiek
Kliek op betrokke titel om te besigtig/af te laai - Click on selected title to view/download
Oefentye vir 2020.
Stellenberg Uitnodigingsbyeenkoms vind plaas op Saterdag, 25 Januarie 2020
Die MTBS-pawiljoenkompetisie vind plaas op Saterdag, 15 Februarie 2020 by die Kaapstadstadion (flashes) en daarna gaan die leerders na die Groenpuntstadion. Click here for fixtures.
 

 MTBS 2017 108 of 127 1241x960

Afrigters en oefentye:

Elvin van Zyl Middel-en langafstande Maandae tot Donderdae 17:00 tot 18:00
Blackie Swart Naellope, hekkies, verspring Maandae tot Donderdae 14:45 tot 16:00
Valmaré Louw Spiesgooi Maandae en Woensdae 15:00 tot 16:00

 

atl2

 

atl1

 

 

Vir Gebruikers

Log in

Login to your account

Username *
Password *
Remember Me
Top