Matriekdag

Die Matriekdag is ‘n heerlike gr.12-spanbougeleentheid wat hierdie jaar by die Hollandse Molen plaasvind.  Die gr.12’s hou heerlik piekniek, braai ‘n vleisie en ontspan salig langs die swembad.  Die leerders word per bus daarheen vervoer en keer aan die einde van die skooldag weer per bus terug na die skool.

Kontak die gr. 12-graadvoogde (2019):
Me. R. Koegelenberg (This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.) of mnr. L. Buckle (This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.).

IMG 4549 1280x853

IMG 4586 1280x853

 

Matriekafskeid

Hierdie jaar se matriekafskeid vind op 19 September 2019 plaas.  Volg die skakel om 2018 se foto's te besigtig.

Contact Ms. H. Cilliers at This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it. for more information.

Vir Gebruikers

Log in

Login to your account

Username *
Password *
Remember Me
Top