Nadat die gr.12-leerders totsiens gesê het aan die skool, neem die gr.11-leerders behoorlik die leisels oor as die volgende seniors deur soos enige karakter aan te trek.

Hulle sorg vir groot vermaak vir die hele skool. Tydens pouses vind ‘n modeparade plaas waar elke kostuum aan die res van die leerders vertoon word en die graad 11's Stellie-gees bou.

 

DSC 2922 1280x848

IMG 6982 1280x853

IMG 6959 1280x853

IMG 7089 1280x853

 

 

 

Vir Gebruikers

Log in

Login to your account

Username *
Password *
Remember Me
Top