Die Seniorbal is hoog op die kalenderlys van elke gr.10 tot 12 leerder. Hierdie formele dans word deur die Studenteraad aangebied en die leerders lyk al te stylvol vir die geleentheid.

Vanjaar vind die Seniorbal op 14 April 2016 plaas.

Kontak: Mev. S. Harris by 021 919 1029 of This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it. 

Vir Gebruikers

Log in

Login to your account

Username *
Password *
Remember Me
Top