Admissions

Let asseblief daarop dat die aanlyn inligtingsvorm nie ‘n aansoek vorm is nie….

Yearbook

Ek nooi jou uit om saam met my deur hierdie Jaarboek van 2023…

Newsletters

 Kwartaal 1 2024

‘n VOORWOORD VAN

Mevrou Havinga - Skoolhoof

Die Hoërskool Stellenberg is ‘n skool met ‘n visie wat uitnemendheid op alle terreine: Akademie, Sport en Kultuur, handhaaf. 

Our FIRE values: Faith, Integrity, Responsibility, and Excellence are the compass and flame that guide our learners and staff to build a positive school environment where we shape young minds to become active leaders, critical thinkers, entrepreneurs, and valued citizens in the world of tomorrow. 

GELOOF: Ons streef voortdurend daarna om ‘n positiewe lewensingesteldheid aan te moedig wat weerspieël word in die wyse waarop ons personeel en leerders optree en leef. Hier koester ons ons oortuigings, en ons medemens. 

INTEGRITYWe motivate our staff and learners to treasure a path lined with integrity, and a way of life that no one can question. We pride ourselves that we treat all learners and staff members with the utmost respect.  

VERANTWOORDELIKHEIDOns moedig ons leerders aan om verantwoordelikheid aan die dag te lê in hulle akademiese werk, sport- en kultuurdeelname. Ons benadruk ook die ingesteldheid om alle leerders welkom, gekoester en geliefd te laat voel. 

EXCELLENCE: We live by these words: “A powerful mind can conquer any challenge”. Our staff and learners work diligently in everything that they do because we CHOOSE to be successful and to BE excellent! 

Hier by die Hoërskool Stellenberg glo ons dat ‘n skool sy leerders met kritiese denkvaardighede en goeie waardes moet toerus sodat hulle suksesvol in ‘n kompeterende wêreld kan wees. 

EMBRACING HANDS

The image of the embracing hands in the foyer of our beloved school is a final reminder of our vision: we want every learner to feel that Stellenberg High School is a place where everyone can feel loved and treasured.

Die beeld van die hande is multidimensioneel en divers – net soos ons skool. Die Hoërskool Stellenberg is ‘n gebalanseerde omgewing, dinamies, uitnemend en ook divers. Ons leuse, Vivat Scientia, wat op die beeld uitgekerf is, eggo ons strewe: Laat Kennis Leef– nie net wat akademiese prestasie betref nie, maar ook in die menswees van ons personeel en leerders. 

The never-ending ring of diverse hands carved out in warm colours and a soft wood finish reminds us of the true nature of our school, staff, learners, and community. The hands are reaching out to support and embrace every hand in that ring. This is a true reflection of the school environment. The ring underlines the unbreakable unity of our Stellenberg family and the strength of our FIRE values. 

Die beeld van die omgee-hande wat oud, jonk en multikultureel van aard is, is nie net simbolies van goeie waardes, diversiteit, samehorigheid en ‘n omgee-karakter nie, dit versinnebeeld ook die ware gees van die Stellenberg-familie. Hier koester ons elke personeellid, leerder, ondersteuner en ons ouergemeenskap – hier is ons voorwaar EEN: innoverend, divers en ongetwyfeld uitnemend. 

JADE BRIGADE

Die Jade Brigade word omskryf as ‘n groot groep leerders wat doelgerig en goed georganiseer as ‘n hegte eenheid funksioneer. Being part of the Jade Brigade gives a learner a crucial sense of belonging. Dit bevorder leerderidentiteit en versterk die groei en ontwikkeling van elke leerder. It binds individuals, from different backgrounds and similar interests, together to ensure a strong bond and a sense of unity. Dit verseker ‘n hegte skoolgemeenskap wat dieselfde visie en misie deel.

INLIGTING

In die Noordelike voorstede, met die majestueuse Tafelberg in die agtergrond, staan ‘n skool met onwrikbare waarders en ‘n strewe na uitnemendheid. A School with a vision to provide quality education and excellence through innovation and diversity. By embracing our FIRE Values, we build a positive character that keeps us motivated and inspired. Ons skep ‘n ruimte waar elke Stellenberg-leerder toegerus word om die wêreld met selfvertroue, kennis en vaardighede aan te pak. Ons gee om, is inklusief, gefokus om dissipline te handhaaf en strewe daarna om lewens te verryk. Die skool bied ‘n veilige tuiste waar menswees eerste gestel word. Well-educated and experienced staff offer vibrant and interactive lessons. Our brilliant teachers engage well with our learners: intellectually and socially. 

VISIE

Die skool sal ‘n sentrum van uitnemendheid wees:

• in die voorste geledere van onderwys-opvoeding
• in die betekenisvolle diens aan die gemeenskap
• toegewyd aan die bevordering en ontwikkeling van al sy leerders en onderwysers

MISSIE

Om gehalte-onderrig te verskaf.

WAARDES

Geloof dien as die uitgansgpunt en basis vir die norme en waardes wat in die Hoërskool Stellenberg onderskryf en uitgeleef word. Dit word gedoen met inagneming van en sensitiwiteit teenoor verskillende gelowe en kultuur.

BELANGRIKE DATUMS

Vind hier ons belangrike datums wat jy in jou dagboek moet inskryf.

OUR SPONSORS

About Us

School Time

Office Hours

Copyright © 2023. All rights reserved. PAIA Compliance | Privacy Policy

Scroll to Top