The Governing Body, Headmaster and Staff congratulate the 2009 Matric class and their parents with these outstanding results! We are proud of you!
MERIT LIST WESTERN CAPE
● Sunelle van der Merwe attains the 12th place.
GENERAL
● Die skool behaal 'n slaagsyfer van 100%.
● 26 leerders slaag met 'n A-gemiddeld.
● 84% van die leerders slaag met universiteitstoelating.
● 74% van die leerders slaag met meriete.
Die volgende kandidate behaal 'n A-gemiddeld:
● van der Merwe, Sunelle
● Marais, Anchen
● Joubert, Anke
● Duminy, Gerrit Jacobus
● de Kock, Ruan John
● Pretorius, Nandi
● Brand, Dirk Johannes
● King, Adyan Jay
● van der Merwe, Henri Dawid
● Marais, Jacques
● Swartz, Mikhail Theodore Samuel
● de Necker, Jennifer Lynn
● Duvenhage, Christine
● Damane, Andrei Matthew
● Gerber, Madri
● Weyers, Alicia
● Kruger, Stefan
● Walker, Iain Scott
● Grobler, Dan
● Wust, Annegret
● Bruni, Carla-Jean
● Teixera, Julia Helena
● Bornman, Riette
● Fullard, Jan Carel
● Steenkamp, Elani
● Pienaar, Anchen
Baie dankie aan elke leerder, die ouergemeenskap en leerkragte wat bygedra het tot 'n uiters suksesvolle uitslag in 2009.