Hoërskool  Stellenberg
Stellenberg  High  School
Hoërskool  Stellenberg        Stellenberg  High  School

laat kennis leef

Our Values

F I R E
FAITH • INTEGRITY • RESPONSIBILITY • EXCELLENCE

Achievements

We are honoured to share with you the well deserved performances of our top achievers.

Contact Us

Tel. 021 919 1029
Facebook 
e-mail: 
This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

Lohann Roelofse, Gr. 12-leerder, is nie net ‘n inspirasie vir die Stellies nie, maar ook vir die jeug in geheel.

Lohann het gedurende die April-vakansie vanaf Struisbaai tot Bloubergstrand, 228 km binne sewe dae gestap.

His aim was to create awareness regarding the challenges facing people in wheelchairs.

Meter vir meter het Lohann vorentoe beweeg, ten spyte van kuite wat pyn en voete vol blase.  ‘n Kombinasie van fisieke fiksheid en psigiese krag het Lohann gedryf om sy doel te bereik.

The Stellies welcomed Lohann on Monday 13 April, at Stellenberg High before he finished the last stretch to Blouberg Strand.

Since its inception Stellenberg High School has proved itself by dynamic growth and realizing the potential of its learners. The increase in enrolment statistics – from 316 in 1986 to 1 395 in 2015 – is but one example of the school’s increasing popularity as community school offering the best to every learner. As a dual-medium school we strive to promote bilingualism in Afrikaans and English, and to unite both language groups in a close-knit school community in which exposure to both languages and cultures will enrich everybody.

Read more: Introduction by the Principal

Stellenberg High School principal Theo Boonzaaier handed over a donation of R20 771.50 to DHLStormers captain Duane Vermeulen as a contribution to the Franschhoek Rugby Disaster Relief Fund.

The school held their annual Rugby Legends evening last week, with Vermeulen amongst the guest speakers. The money was collected by the Rugby Supporters Club (RSC) of the school. (Also pictured are Loekie Geldenhuys - left - the chairman of the RSC, and Pierre du Preez - far right - Stellenberg's rugby organiser.)

On behalf of Franschhoek RFC, the DHLStormers and WP Rugby wish to thank the school for their kind gesture.

Nie net verower Stellies die MTBS-trofee vir die derde agtereenvolgende jaar nie, maar hulle spog ook met 67 Noordsone-, 31 WP- en 7 Wes-Kaapatlete!

Spogprestasies is by verskeie ateletiekbyeenkomste aangeteken.

Tydens die 2015 MTBS-byeenkoms word Jancke van Wyk aangewys as die dogtersatleet met die beste prestasie in drie items ( ASA 2510), beste prestasie in die 100m-hekkies ( ASA 920) en beste algehele prestasie in die 100m-hekkies ( ASA 920)

Eugene Kleynhans behaal ook die seunstrofee vir die beste prestasie in drie items (ASA 2560).

Die skool behaal die meeste punte in die aflosse en is dus die ontvanger van die Aflostrofee.

Die puntestand tydens die MTBS is soos volg:

Read more: Opwindende en Suksesvolle 2015-Atletiekseisoen vir Stellies

Hoërskool Stellenberg gebruik nuwe web-tegnologie!

Sommer so aan die begin van die nuwe jaar het ons webblad ook vernuwe. Gereelde gebruikers sal vind dat die uitleg aangepas is en dat die navigering heelwat anders is as waaraan julle gewoond was.

responsive'n Groot wysiging is die vermoë van die webblad om homself aan te pas om op enige mobiele platform (slim selfone in portret en landskap formate, tablette in beide oriëntasies) maklik leesbaar te wees sonder om die beeld te vergroot en gedurig rond te skuif. Aangesien tendense daarop dui dat mobiele platforms al hoe meer gewild raak, is dit goed om onsself te posisioneer om tegnologies aan die voorpunt te bly. Om te sien hoe die webblad verander soos die skermbreedte verander, trek met die muis die regterkant van die 'browser'-venster na links om die skerm sodoende 'kleiner' te maak.

Read more: Ons Webblad raak Mobiel

Vir Gebruikers

Log in

Login to your account

Username *
Password *
Remember Me
Ons voorsien gehalte-onderwys aan leerders
Top