Hoërskool  Stellenberg
Stellenberg  High  School
Hoërskool  Stellenberg        Stellenberg  High  School

laat kennis leef

Our Values

F I R E
FAITH • INTEGRITY • RESPONSIBILITY • EXCELLENCE

Achievements

We are honoured to share with you the well deserved performances of our top achievers.

Contact Us

Tel. 021 919 1029
Facebook 
e-mail: 
This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

IMG 4661

Hoofleiers 2018:  Marenique van Wyk, Heinrich Anderson  (voorsitter) en Irving de Swardt.

 

SR 2018:  Die SR vir 2018

 

Dux leerders:  Jacques van Schalkwyk en Erik Vermeulen (beide 90.72%)

 

Vanjaar is mnr. en mej. Stellenberg tydens die Seniorbal aangekondig.  Hierdie twee leerders (Adriaan de Jongh en Megan Kotzé) verteenwoordig Stellenberg by die Interskole einde Augustus.

Op die foto (l.n.r):
Agter:  Allan Williams (2de prins), Adriaan de Jongh (mnr. Stellenberg), Ruben de Bod (1ste prins)
Voor:  Kristilene Dicks (2de prinses), Megan Kotzé (mej. Stellenberg), Jancke van Wyk (1ste prinses)

Die Stellenberg Meisieskoor het vanjaar gaan deelneem aan die tiende Johannes Brahms-koorkompetisie in Wernigerode, Duitsland. Hulle het onder leiding van André van der Merwe die jeugkoorkategorie gewen en het tweede plek in die Musica Sacra-afdeling verower. Hulle was ook die algehele wenners van hierdie wêreldkompetisie! 

Agter: Corne Kannemeyer (afrigter), Divan Batt (afrigter), Corne van Romburgh, Janko Swanepoel, Jacques van Biljon, Angelo Davids
Voor: Josh Muller, Nivan Petersen

Stellenberg is bevoorreg om vanjaar 6 spelers in die onderskeie 018 WP rugbyspanne te hê.

Drie spelers is verkies vir die WP Cravenweekspan:
• Angelo Davids (vleuel)
• Josh Muller (haker)
• Janko Swanepoel (slot)

Drie spelers is verkies vir die WP Akademie span:

• Corne van Romburgh (heelagter)
• Jacques van Biljon (skrumskakel)
• Nivan Petersen (losskakel)

Verder is 3 spelers verkies tot die WP 016 Grant Khomo spanne.

Hierdie 9 provinsiale spelers is die meeste in die geskiedenis vd skool.

 

Vir Gebruikers

Log in

Login to your account

Username *
Password *
Remember Me
Ons voorsien gehalte-onderwys aan leerders
Top