Hoërskool  Stellenberg
Stellenberg  High  School
Hoërskool  Stellenberg        Stellenberg  High  School

laat kennis leef

Our Values

F I R E
FAITH • INTEGRITY • RESPONSIBILITY • EXCELLENCE

Achievements

We are honoured to share with you the well deserved performances of our top achievers.

Contact Us

Tel. 021 919 1029
Facebook 
e-mail: 
This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

Annika Carstens en Marné van Butzelaar, gr. 11-leerders van die Hoërskool Stellenberg het vir die leerders, ouers en gemeenskap die geleentheid geskep om hul 67 minute op Mandeladag af te staan aan bloedskenkings en haarskenkings vir kankerpasiënte.

Annika se ma het kanker gehad en Marné se oupa is in 2015 aan kanker oorlede.  Hierdie twee leerders wou juis daarom die leerders en gemeenskap van Stellenberg bewus maak van kanker en watter verskil hul skenkings kan maak.  Hulle het CANSA genader om ‘n “Shavathon” by Stellenberg te hou.  “Western Province Blood Transfusion Service” (WPBTS) het ook die geleentheid gebied vir bloedskenkings.

Anika en Marné het ook vir KFM en “Expresso Morning Show”, op SABC3 genader vir die bewusmaking van hul 67 minute bydrae vir Mandeladag.

Marné is verstom hoeveel meisies bereid was om hul langhare af te sny en vir pruike te skenk en Annika sê, “dit was ‘n voorreg om so ‘n geleentheid te skep en om te sien hoe die gemeenskap die behoefte het om ander te help”.

WPBTS het leerders genooi om opleiding te ontvang om gereelde bloedskenkgeleenthede te organiseer.

Dankie aan al die Stellies en die gemeenskap wat hul harte oopgemaak het vir ander in nood.

 

Sny af of verf jou hare vir CANSA

 

Lian Smit skenk bloed

 

Annika Carstens en Marné van Butzelaar het die “Shavathon” en bloedskenk gereël

Juffrou van der Merwe het haar hare geskenk

Die Hoërskool Stellenberg is baie trots op hul sewe rugbyspelers wat die WP die afgelope vakansie in wedstryde verteenwoordig het.


016 Grant Khomo week: Jessie Herborn, Niven Petersen, Jason Jansen, Angelo Davids (O18 Akademie week), Lindo Ncusane en Justin Cupido. Niven Petersen het 29 punte vir die WP aangeteken.


016 XV: Nahum Johannes saam met Mnr. Rijk van Romburgh.

Stellenberg hockey players were asked to donate any unused hockey items. The donations were repaired, cleaned and re-packaged and handed to Sports Charity Organisations that are responsible for developing hockey in Langa and Khayelitsha. At the official handover, Daniel Lennox and Francois Botha (Stellenberg U/16A) handed over two large goalie bags containing hockey items.

Congratulations to both SMK and SSK for being invited to participate in the Applous-Final in Stellenbosch on 6 August.  

Both choirs have the honour of  being selected in the category : More experienced Choirs. SMK and SSK  are both one of three choirs countrywide which were respectively selected in the  Girls' Choir and Boys' Choir category.  184 choir participated in the Applous Provincial contest.

Tickets available from 15 June at Computicket.  R60.00 adults. R40.00 children. Please book immediately if you are interested.  


Vir Gebruikers

Log in

Login to your account

Username *
Password *
Remember Me
Ons voorsien gehalte-onderwys aan leerders
Top