Hoërskool  Stellenberg
Stellenberg  High  School
Hoërskool  Stellenberg        Stellenberg  High  School

laat kennis leef

Our Values

F I R E
FAITH • INTEGRITY • RESPONSIBILITY • EXCELLENCE

Achievements

We are honoured to share with you the well deserved performances of our top achievers.

Contact Us

Tel. 021 919 1029
Facebook 
e-mail: 
This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

Gr. 12-leerder, Elandri van Aardt het tydens die Toekenningsaand haar maroon-baadjie ontvang.  Hierdie baadjie is die Hoogste Toekenning aan 'n leerder wat vanaf gr. 8 'n gemiddelde A-simbool behaal het, asook provinsiale kleure in sport en kultuur.  Baie geluk Elandri!  Stellenberg is trots op jou.

Stellenberg se nuwe hoofleiers is tydens die jaarlikse Toekenningsaand (prysuitdeling) aangekondig. Hulle is Ludwig Sander (ondervoorsitter), Erik Vermeulen (voorsitter), Carla Kotzé (ondervoorsitter) en Anandi de Witt (ondervoorsitter).  Die Studenteraad bestaan uit 42 lede.  Hul slagspreuk vir 2017 is:  "One Stellenberg.  Burning brighter."

Braaivleisfees Brief aan Ouers

 

 

Vir Gebruikers

Log in

Login to your account

Username *
Password *
Remember Me
Ons voorsien gehalte-onderwys aan leerders
Top