Hoërskool  Stellenberg
Stellenberg  High  School
Hoërskool  Stellenberg        Stellenberg  High  School
Contact: Mrs. Renate Rossouw
Tel 021 919 1029
e-mail: This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

The competitive swimming programme takes place in Term 1 and Term 4. The highlight of the season for the school’s swimming team is to participate in the

B-league Championships in March each year.

Voornemende gr. 8-leerders neem ook tydens die oriënteringsweek in Januarie aan ‘n gala deel. Dit is ‘n pretdag saam met die Studenteraad en die senior-swemmers in die skool.

Many of our swimmers compete at club level, but it is a prerequisite to swim for the school’s swimming team for achieving school colours.                                                        

Stellenberg gee ook erkenning aan leerders wat aan ander watersporte deelneem en uitblink.

Stellenberg se swemmers presteer elke jaar puik. Kompeterende swemmers word aangemoedig om by een van die swemklubs in ons omgewing aan te sluit sodat hulle dwarsdeur die jaar kan oefen. Diegene wat nie by ‘n klub geaffilieer is nie, ontvang ‘n oefenprogram en kan op hul eie fiks bly en/of twee maal per week, gedurende die somermaande, saam met ‘n buurskool se swemspan tussen 6h30-7h30 onder leiding van ‘n professionele afrigter oefen.

Swimmers may only compete in 2 individual races (excl 100IM/200IM) at a school gala. This will allow other swimmers to take part too. School galas are fun events, especially the relay galas!

SPANNE:

o/14 meisies
o/16 meisies
o/19 meisies
o/14 seuns
o/16 seuns
o/19 meisies

Vir Gebruikers

Log in

Login to your account

Username *
Password *
Remember Me
Top