Hoërskool  Stellenberg
Stellenberg  High  School
Hoërskool  Stellenberg        Stellenberg  High  School
Rugby Information
Kliek op betrokke titel om te besigtig/af te laai - Click on selected title to view/download
 Fixtures 2018
Contact: Pierre du Preez: Head of Rugby
Tel. 021 919 1029 or
This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.
  Didier Nigrini: Gym
Tel. 021 919 1029
This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.
  Johann Botes: Umpires
Tel. 021 919 1029
This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.
 

Sosiale Media:
Facebook: Stellenberg rugby since 2014
Twitter: @stellenbergrugb
Instagram:  stellenbergrugby

Hoekom Stellenberg Rugby?

  • Word deel van ons rugbyfamilie en nie net nog 'n nommer nie.
    Stellies bied vir 14 rugbyspanne speelkans gedurende wedstryde.
    Ons beskik oor 'n ten volle toegeruste gimnasium, 'n rewolusionêre rekke-gym, "pyntuin", 2 toegewyde sportwetenskaplikes en fisioterapeute aan diens en uitstekende afrigters.
    Ons o.19 A- en B-rugbyspanne neem deel aan die Noord-Suid toernooi in Pretoria.
    Al Stellenberg se spanne neem deel aan die gesogte Wildeklawer-toernooi.
    Angelo Davids verteenwoordig die SA o.18 Junior 7's span asook SA Senior Blitsbok Akademiespan.
    'n Rekordgetal van 15 spelers word in 2017 verkies tot WP-spanne.
    Die o.19 A-span is onoorwonne op die gesogte Cape Schools Week.
    Die o.19 A-span is in 2017 onoorwonne in die Wildeklawer-toernooi en hul wedstryd teen HTS Middelburg is op Supersport uitgesaai.
    Spelersagente sak vanaf 2016 toe op ons spelers: bevestigde kontrakte vir 2018 sluit in André Hanekom (Cheetahs), Jacques van Biljon (Cheetahs), Janko Swanepoel (Blou Bulle), Angelo Davids (SA Junior Blitsbokke) en Nicko Laubscher (Blou Bulle).
    Die o.16 A-span beklee die 6de posisie op die ranglys in 2017.
    Die o.19 A-span is op ALLE rangordes in SA onder die top 20. Volgens Rapport en die webtuiste School of Rugby is ons nr. 7 in SA.
    Stellenberg word in 2017 deur die webtuiste www.ruggas.co.za aangewys as sy rugbyskool van die jaar.

20171201 195118

Hier ontvang Stellenberg die Ruggas toekenning as rugbyskool van die jaar.

 

Practice times & venues 2018

DAY

U14

U15

U16

U19

 D-veld  C-veld  B-veld  A/B-veld

Monday

14:45 - 16:00

16:00 – 17:30

14:45 – 16:00

16:00 – 17:30

Tuesday

14:45 - 16:00

16:00 – 17:30

14:45 – 16:00

16:00 – 17:30

Thursday

14:45 - 16:00

16:00 – 17:30

14:45 – 16:00

16:00 – 17:30

Vir Gebruikers

Log in

Login to your account

Username *
Password *
Remember Me
Top