Hoërskool  Stellenberg
Stellenberg  High  School
Hoërskool   Stellenberg        Stellenberg   High   School

Die skoolgebou is ‘n moderne kompleks wat verryk word met kenmerkende goeie gees en tradisie. Die geboue en velde is deel van ‘n 15 ha landgoed wat deurgans ontwikkel word.

Die skoolsaal en voorportaal, multi-media klaskamers, goed toegeruste wetenskaplaboratoriums, IT-sentrum, kunsklaskamers, verbruikerstudiekombuise en aktiwiteitsentrum maak van Stellenberg ‘n gebalanseerde opvoekundige instansie.

In 2012 is ‘n nuwe multifunksionelesentrum opgerig, wat bestaan uit ‘n gimnasium waar ons leerders deur ‘n sportwetenskaplike begelei word, ‘n kafeteria en ‘n funksielokaal met ‘n pragtige uitsig op ons rugbyvelde en die Bolandse berge. Ons spog ook met ‘n hokkie-astroveld!

Vooraansig van skool Sekuriteitsingang
Akademiese Blokke - Krieketveld Voorportaal
Ontvangs Ontvangs
Akademieseklas Kunsklas
Moderne Tegnologie in Ontwerpklas Musiekklas
Verbruikerstudiekombuis Fisiese Wetenskapklas
Vooraansig van Funksielokaal Funksielokaalstoep
Lugfoto Lugfoto
Lugfoto Lugfoto
Funksielokaal Funksielokaal
Campus Café Kafeteria Campus Café Kafeteria
Hokkie Astroveld Hokkie Astroveld
Rugbypaviljoen A-Rugbyveld
A en B-Netbalbane Tennisbane
Gimnasium Gimnasium
Gimnasium Gimnasium

 

VERHURING VAN FUNKSIELOKAAL

Kontak: Paulene de Bruin

Kontaknommer: 021 919 1029

Vir Gebruikers

Log in

Login to your account

Username *
Password *
Remember Me
Top