Hoërskool  Stellenberg
Stellenberg  High  School
Hoërskool   Stellenberg        Stellenberg   High   School

Hierdie toekenningsaand sorg vir groot pret vir die Stellies

Die gr.11-leerders tree as gasheer op waartydens toekennings, vanaf “mooiste bene, ‘sexiest guy’, ‘cutest couple’, ‘coolest teacher’ tot ‘best Colgate smile’” uitgedeel word.

Dit is ‘n aand vol humor en spontane samesyn waarna alle Stellies uitsien.

Kontak: Mej. J. Calitz (This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.) of Mnr. H. Viljoen (This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.) by 021 919 1029

Vir Gebruikers

Log in

Login to your account

Username *
Password *
Remember Me
Top