Hoërskool  Stellenberg
Stellenberg  High  School
Hoërskool   Stellenberg        Stellenberg   High   School

Hierdie is ‘n immergewilde kompetisie wat deur die Stellies bygewoon word.

Tydens die "Stellies Formal" word die gr.12-finaliste bekend gemaak. Tussen 12 tot 15 finaliste neem jaarliks deel. Hierdie finaliste ondergaan omtrent ‘n gedaanteverwisseling en lyk pragtig vir die geleentheid. Kleredrag wissel van informeel tot semi-formeel en formeel.

Die finaliste word deur buite-beoordelaars gekies.

Kontak: Me. B. Steenekamp by 021 919 1029 of This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it. 

Vir Gebruikers

Log in

Login to your account

Username *
Password *
Remember Me
Top