Hoërskool  Stellenberg
Stellenberg  High  School
Hoërskool   Stellenberg        Stellenberg   High   School

Die Matriekdag is ‘n heerlike gr.12-spanbougeleentheid wat elke jaar by die Bergrivier-oord buite die Paarl plaasvind.

Die gr.12’s hou heerlik piekniek, braai ‘n vleisie en ontspan salig langs die swembad. Die waterwurm is ook tot hul beskikking wat sorg vir hope pret.

Die leerders word per bus daarheen vervoer en keer aan die einde van die skooldag weer per bus terug na die skool.

Kontak die gr. 12-graadvoogde: Mev. M Struwig (This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.) of Mnr. B. van Wyk (This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.) by 021 919 1029.

Vir Gebruikers

Log in

Login to your account

Username *
Password *
Remember Me
Top