Die graad 11-dinee is 'n jaarlikse instelling wat tydens die tweede of derde kwartaal van die skooljaar gehou word.

Dit word deur die graad 11-studenteraadslede georganiseer, onder leiding van die SR-voogde.  Hierdie is 'n graadprojek waarvan die hoofdoel is om samesyn onder die graadgroep aan te moedig.  Hierdie funksie is slegs vir graad 11-leerders.  Dit is 'n formele geleentheid wat elke jaar 'n hoogtepunt op die graad 11's se sosiale kalender is.

Navrae kan gerig word aan die SR-voogde:
Hanna-Mari Smuts: This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it. 
Gerda Ochse: This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it. 

Vir Gebruikers

Log in

Login to your account

Username *
Password *
Remember Me
Top