Hoërskool  Stellenberg
Stellenberg  High  School
Hoërskool   Stellenberg        Stellenberg   High   School

Hierdie geleentheid skep ‘n platform vir leerders om enige talente te wys.

Dit sluit in, sang, sanggroepe (bands), verskillende tipes dans bv. hiphop, ballroom, ballet, mimiek asook kulkuns.

Uitdunrondtes word eers voor ‘n paneel beoordelaars, bestaande uit personeel, gehou.

Daarna word agt tot tien deelnemers gekies vir die finaal, wat ‘n spoggeleentheid is met buite-beoordelaars en groot prysgeld op die spel vir die top-drie deelnemers.  Hierdie funksie vind plaas in die eerste kwartaal.

Kontak: Joan-Marié Theart: Tel 021 919 1029  of This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it. 

Vir Gebruikers

Log in

Login to your account

Username *
Password *
Remember Me
Top