Die Stellenberg Seunskoor is in 2014 gestig, onder leiding van André van der Merwe.  Al die lede is seuns van Hoërskool Stellenberg.  
Hierdie jong koor is alreeds besig om naam te maak in die koorgeledere.

Click here for their 2017 schedule.

Contact: Susan du Plessis
Tel 021 919 1029  
This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

2017 Applous 1 800x534

Die nuutgestigte SSK is aangewys as wenners van die Nasionale ATKV-Applouskompetisie in die kategorie Meer Gevorderde Senior Seunskoor (2016).

ssk

 

 GeneLouw 320x21313254893 965465820215691 1349112081335565245 o

Vir Gebruikers

Log in

Login to your account

Username *
Password *
Remember Me
Top