Hoërskool  Stellenberg
Stellenberg  High  School
Hoërskool   Stellenberg        Stellenberg   High   School

By Stellenberg word daar onderrig aangebied in klavier, trompet, tromboon, sang, viool, blokfluit en kitaar. Leerders word die geleentheid gegun om aan eksterne eksamens van UNISA, Royal School of Music en die Trinity College of London deel te neem. Die skool neem ook gereeld aan die Stellenbosch, Tygerberg en Kaapse eisteddfods deel waar ons elke jaar onder die pryswenners eindig.

Kontak: Theunis Rossouw: Tel 021 919 1029 of This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it. 

Kliek hier vir verdere nuus.

Vir Gebruikers

Log in

Login to your account

Username *
Password *
Remember Me
Top