Stellies Fotografieklub / Stellies Photography Club

Algemene Inligting / General Information

We are proud to introduce the Stellenberg High School Photography Club!

Die klub is vir enige leeder van die skool, hetsy dit net ‘n stokperdjie is, ‘n moontlike toekomstige beroep is, of net vir die lekkerte is.  Ons gaan kennis deel en mekaar aanmoedig om beter foto’s te neem.  Jy het nie ‘n duur kamera nodig nie; enige kamera of selfoon kan werk.

Our aim is to be the best school photography club in the Western Cape.

Ons planne vir die jaar:

  1. Once-a-month competition evenings: A list of the competition themes is provided.
  2. Ons sal kundige sprekers nooi om hulle kennis oor sekere fotografie onderwerpe met ons te kom deel.
  3. End-of-year brag evening where the best pictures of the year will be displayed.
  4. Interskole

Lidmaatskap tot die Stellies Fotografieklub is R200 per jaar.  Hierdie fooi is betaalbaar aan die begin van elke jaar.  Kursusse en praktiese fotografie-werkswinkels sal beskikbaar wees vir lede wat belangstel teen ‘n bekostigbare tarief.

Ons sien uit na ‘n baie interessante jaar wat voorlê.

Kontak:  me. René Holtzhauzen
Tel: 021 919 1029 of e-pos  This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it. 

Vir Gebruikers

Log in

Login to your account

Username *
Password *
Remember Me
Top