HoĆ«rskool  Stellenberg
Stellenberg  High  School
Hoërskool  Stellenberg        Stellenberg  High  School

Baie geluk aan 2016 se Matrieks met hul uitslae!

Uit die jaargroep behaal 63 Stellies ‘n A-gemiddeld en 92.05% kwalifiseer vir universiteitstoelating.

Raheez Morta is die topkandidaat met ‘n gemiddelde persentasie van 94.67%.  Vyftien leerders behaal sewe A-simbole, 17 behaal ses A-simbole en 18 leerders spog met vyf A’s.

Stellenberg kry ook ‘n WKOD-toekenning vir volgehoue akademiese uitnemendheid by die jaarlikse WKOD-prysuitdeling.

Die personeel is trots op dié groep wat voortgebou het op die afgelope 30 jaar se akademiese tradisie in HS Stellenberg.

HOERSKOOL STELLENBERG SPOGBLAD 1111111 39x7 DB240117 417 bvorr thanm

 

 

Vir Gebruikers

Log in

Login to your account

Username *
Password *
Remember Me
Top