Hoërskool  Stellenberg
Stellenberg  High  School
Hoërskool  Stellenberg        Stellenberg  High  School

laat kennis leef

Our Values

F I R E
FAITH • INTEGRITY • RESPONSIBILITY • EXCELLENCE

Achievements

We are honoured to share with you the well deserved performances of our top achievers.

Contact Us

Tel. 021 919 1029
Facebook 
e-mail: 
This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

            

Baie geluk aan SMK wat Vrydagaand as die ALGEHELE WENNERS VAN DIE TYGERBERG EISTEDDFOD SE GALA-BYEENKOMS aangewys is.  Hulle het saam met die beste kore, wat onder andere ook tydens die World Choir Games in Pretoria, as kategoriewenners tydens die wêreldkompetisie aangewys is, deelgeneem. Dit was Vrydagaand 'n absolute belewenis om na die koor te luister.  Dis 'n mening wat deur 'n volgepakte Endler bevestig is te oordeel aan die reaksie, nie net van die beoordelaars nie, maar ook deur die gehoor. 

Ook SSK is as wenners van hul kategorie aangewys.  Die SSK toon fenomenale vooruitgang vanaf hul stigting in 2015.  Baie geluk aan hierdie seuns wat 'n wonderlike toonbeeld van deursettingsvermoë en die tipe gedrag wat ons van 'n Stellie verwag, is. 

Ons is uiters trots op hierdie twee kore wat ten spyte van 'n jaar waarin daar nie veel uitdagings na hul kant gekom het nie, hierdie wêreldgehalte uitvoering kon gee. 

Ons is innig dankbaar vir 'n afrigter van André van der Merwe se gehalte. 

Vir Gebruikers

Log in

Login to your account

Username *
Password *
Remember Me
Ons voorsien gehalte-onderwys aan leerders
Top