HoĆ«rskool  Stellenberg
Stellenberg  High  School
Hoërskool  Stellenberg        Stellenberg  High  School

laat kennis leef

Our Values

F I R E
FAITH • INTEGRITY • RESPONSIBILITY • EXCELLENCE

Achievements

We are honoured to share with you the well deserved performances of our top achievers.

Contact Us

Tel. 021 919 1029
Facebook 
e-mail: 
This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

Stellies spog met 17 netbalspelers wat die jaar gekies is in die CTHSN-Interdistrikspanne.

Hulle gaan tydens die skoolvakansie in Wellington deelneem teen ander provinsies.

Stellenberg het vanjaar altesaam 29 provinsiale spelers, waarvan 12 Wes-Kaap-spelers is en 17 WP-spelers is. Hierdie pragtige prestasie is te danke aan die dogters se hardewerk, elke afrigter se passie en toewyding, asook ons sportwetenskaplike se kondisioneringsprogram.

Stellenberg is trots op julle!

Agter : Jana Nelson, Mischke Kriel, Micaela van Dijk, Shayna Knoetze
Middel: Tenica Mearns, Carla Grobler, Lene Coetzee
2de ry: Monya Prinsloo, Emma Thom, Nina Smit, Camryn Mearns
Voor: Kiara Batt, Bianca Visser, Mia Joubert, Caylee Pentz

Afwesig: Carmen le Grange, Thina Cambell.

Vir Gebruikers

Log in

Login to your account

Username *
Password *
Remember Me
Ons voorsien gehalte-onderwys aan leerders
Top