Hoërskool  Stellenberg
Stellenberg  High  School
Hoërskool  Stellenberg        Stellenberg  High  School

laat kennis leef

Our Values

F I R E
FAITH • INTEGRITY • RESPONSIBILITY • EXCELLENCE

Achievements

We are honoured to share with you the well deserved performances of our top achievers.

Contact Us

Tel. 021 919 1029
Facebook 
e-mail: 
This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

                               

Baie geluk aan Retief Ochse en Jacques van Schalkwyk wat aan die wêreld-kampioenskap vir Biathle en Triathledeelgeneem het.

Die kampioenskap het die afgelope naweek in Florida, VSA plaasgevind.  Retief het 'n derde plek in die Triathle, en sewende plek in Biathle behaal.  Jacques het sewentiende plek in Biathle behaal.

Hierdie twee manne het baie hard voorberei en het teen strawwe kompetisie deelgeneem.  Baie geluk met jul uitstekende prestasie.

Vir Gebruikers

Log in

Login to your account

Username *
Password *
Remember Me
Ons voorsien gehalte-onderwys aan leerders
Top