Hoërskool  Stellenberg
Stellenberg  High  School
Hoërskool  Stellenberg        Stellenberg  High  School

laat kennis leef

1986 - 2016

30 JAAR VAN UITNEMENDHEID - 30 YEARS OF EXCELLENCE

 

Our Values

F I R E
FAITH • INTEGRITY • RESPONSIBILITY • EXCELLENCE

Achievements

We are honoured to share with you the well deserved performances of our top achievers.

Contact Us

Tel. 021 919 1029
Facebook 
e-mail: 
This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

Braaivleisfees Brief aan Ouers

 

 

Die Stellenberg Meisiekoor onder leiding van André van der Merwe is Saterdag, 6 Augustus 2016 vir die 14de keer as die algehele wenner van die Nasionale ATKV-Applouskompetisie in die Kruiskerk in Stellenbosch aangewys. SMK verwower ook die toekenning vir die beste vertolking van ‘n voorgeskrewe lied en die beste koor in die kategorie Meer Ervare Hoërskoolkoor : Meisies. 

Hulle het die gehoor meegevoer met hul briljante vertolking van Indawo esiya kuyo Xhosa. André van der Merwe; die voorgeskrewe lied vir die kategorie meer Ervare Meisieskore; Marico Liedjie Niel van der Watt en die aangrypende Maanligmusiek deur Hendrik Hofmeyer. Die klankryke en musikale uitbeelding van The Mongolion horses S.E. Enkhbayar het ten slotte ‘n staande ovasie uitgelok.

Read more: En só Doen André van der Merwe dit weer… ATKV-Applous 2016.

 

Carlah Kayser, Jacques van Schalkwyk en Retief Ochse.

Die 2016 SA-Kampioenskap vir Biathle, Triathle en “Lazer Run” het plaasgevind vanaf 25 tot 27 Junie, by die Forever Resort in Bela-Bela, Limpopo.

Drie atlete van die Hoërskool Stellenberg, Carlah Kayser, Jacques van Schalkwyk en Retief Ochse het aan die SA-Kampioenskap deelgeneem.

Retief Ochse is die nuwe SA-kampioen in sy ouderdomsgroep vir Biathle.  Retief en  Carlah neem vanaf 21 tot 23 Oktober 2016 aan die UIPM Biathle & Triathle Wêreldkampioenskap, in Sarasota Florida, in die VSA deel.

Vir Gebruikers

Log in

Login to your account

Username *
Password *
Remember Me
Ons voorsien gehalte-onderwys aan leerders
Top